Doc`s Cave

DOC’S CAVE

Legend has it that there are two stories behind this name:

An Irish gentlemen lived in the cave round 1845, at the time when “White Gold”

(Guano) was collected off the islands in the bay. He kept all sorts of oddities, which he sold to the men who came on the ships to collect the bird droppings. He called himself Doc because amongst the things he sold, was medicine and “medicine” (alcohol).

The other story is that an old medical doctor stayed in the cave, at the time of the

great Quarantine. From the cave he treated the patients who arrived in small

dinghies, who were banned from setting foot on land.

Between the 1870’s and 1880’s the Bay of Saldanha became a Quarantine Station. A ship carrying people with contagious diseases had to be removed as far and as fast as possible from Cape Town. The name of one of the first ships was the “Celt”. What better place than the isolated and deserted harbour of Saldanha. At the southern horn of the bay, at Salamander, there was a large group of tents spread over the little headland, for the victims. Smallpox victims were regularly sent there and the graveyard at Salamander is proof of this. It was only after the Anglo Boer War that the bay was finally cleared of being a quarantine station. _

Ton Muller (nee Otto)

Ek wonder so baie wat het van al die Nededanders geword wat na die oorlog na Saldanha gekom het. Daar was ‘n hele lot saam met my op skool.

Nou oor Drs Hole: As ons beter geliuster het na die ou mense se stories, het ons vandag meer daaroor geweet. Ek het n paar mense genader oor die geskiedenis, maar almal weet net van n dokter wat siek mense daar versorg het. Ek het gedink David v. Schalkwyk sou meer weet, maar niks!

Omdat my mense van die ou tyd reeds op Saldanha nes geskop het, ken ons baie van die geskiedenis, maar met die tyd, begin ons vergeet’ My Groot-Ouma is bv. in 1837 daar gebore, my Oupa 1864 en my Moeder 1898. So, ons is ou “stock”. Soos ek onthou, was daar ‘n skip met siek bemanning aan boord (pokke) en was hulle geweier om Tafelbaai te kom anker gooi, uit vrees vir ‘n pok-epidemie.

Saldanha was reeds daardie tyd beskou as ‘n baie veilige hawe en die skip is daarheen.

Daar anker gegool, is die siekes met roeibootjles na die grot naby die Punt vervoer. Hulle is met seine vanaf die wal daarheen gelei. Die Skeepsdokter is saam en daar het hulle vir etlike maande voor anker geiê, terwyl kos daar naby neergesit is deur die plaaslike boere. Niemand is dood nie en na bale maande kon hul die tog terug huis toe aanpak. (Ek dink dit was ‘n Britse skip, maar nie seker). Dit het lank geneem voordat plaaslike mense dit in die grot gewaag het.  My ma het vertel dat die dak van die grot swart gerook was van

die vure wat daar binne gemaak was. Sy het ook vertel dat hul baie van die goed wat daar

agter gelaat Is, gesien het. Daar was bv. mooi koper en yster implemente wat deur sparre

gedruk was in die dak en teen die mure. (Pollepels, sliwer messe en vurke en vuurmaak-gereedskap en nog meer.) My moerder het self die goed gesien en het vir ons daarvan vertel. Die ou mense wou dit nie verwyder, eers uit vrees vir kieme en later het hul gereken dit is geskiedenis en moet so behoue bly. Maar met die tyd het die inheemse bevolking egter alles weg gedra. Wat n jammerte. Dis n stukkie mool geskiedenis en later

weet niemand meer van die stryd op oorlewing wat daar plaas gevind het nie.

Voor Doctor’s Hole is daar ook n groot, plat granietklip genoem die Slagktip. Daar is in die ou tyd vee geslag sodat die bloed daar in die see kon loop. Dit was slegs vir verbygaande skepe wat daar kosvoorraad kom haal het. Roeibootjies is dan van die skepe gestuur om die vleis te kom haal en te betaal. Saldanha was bale meer gerieflik as Tafelbaai vir skepe, maar die gebrek aen vars water, was n probleem.

Comments are closed.